**SOLE MANDATE**
Splinter nuut! Uit die boks uit!
Moenie verder soek nie. Die meenthuis is ideaal vir jou of nou net begin of dit jou laaste stop is en is geleë in die immergewilde Uitwijk kompleks in Riversdal.
Kompleet met:
-2 Slaapkamers
-2 Badkamers
-Oop plan Kombuis, Sit & Eetkamer
-Binne Braai
-Stoep
-Enkel Motorhuis
-Water tenk
Hier kan jy jou stempel afdruk en saam met die ontwikkelaar werk om vir jou die perfekte plek te bou, wat aan jou behoeftes voldoen!!
Kontak my vir meer inligting.
Sign in to see the full listing
Features, rooms, price history, location and a WhatsApp chat with the agent. Free with an account.
Free account. You’ll also see the original listing.
Based on 36 live for-sale listings in this suburb.
See how this home compares
Rank it by price, price per m² and size against 36 listings in Riversdale.