ONTDEK FLEUR DE VIE SEKURITEITS ONTWIKKELING - MODERN, PRIVAAT EN IDEAAL VIR FAMILIES, AFGETREDENES OF VIR DIEGENE WAT 'N TOESLUIT-EN-RY LEEFSTYL WIL GENIET. 'n Prag Deeltitel Villa Ontwikkeling met verskeie planne om van te kies. Kom maak jou keuse uit een van 4 tipes Dubbel-vlak 2 Slaapkamer villas of een van 3 tipes Enkel-vlak 1 Slaapkamer Villas met kwaliteit argitektuur, konstruksie en afwerking. Elke uitleg bied volop lig, gemaklike vloei met oop-plan ontwerpe, moderne kwaliteit afwerkings met genoegsame binne-en buite leefspasie. BELê IN 'N TYDLOSE MODERNE LEEFSTYL - JOU PLEK VAN SON, SEE EN ONVERGEETLIKE TYE SAAM! FLEUR DE VIE EEN EN TWEE SLAAPKAMER VILLAS BIED: - Deeltitel Dubbel-vlak 2 Slaapkamer Villas (Vier Planne om van te kies) - Deeltitel Enkel-vlak 1 Slaapkamer Villas (Drie Planne om van te kies) - Lae Heffings - Wye Maklike Toeganklike Paaie - Fibre - Solar - Groot oop ruimtes met keurige landskapering - Troeteldier-vriendelik - Geen Oordragskostes
Sign in to see the full listing
Features, rooms, price history, location and a WhatsApp chat with the agent. Free with an account.
Free account. You’ll also see the original listing.
Based on 16 live for-sale listings in this suburb.
See how this home compares
Rank it by price, price per m² and size against 16 listings in Stilbaai.