2 Wooneenhede te koop in Strandfontein!!!! Prys Elk R2.2Miljoen. Die wooneenhede het albei verskillede eienaars. Maar jy kan of 1 of albei koop.
Die wooneenhede is spieëlbeelde van mekaar en het 180grade see uitsig vanaf die boonste vlak.
Waaruit bestaan elke eenheid:
3 Vlakke/ 3 Slaapkamers en 2 badkamers 1 motorhuis.
Die 3 vlakke is uitgelê as volg:
Vlak 1: Grond vlak:
Motorhuis
Binne kant: Leefarea, Waskamer,2 Slaapkamers 1 met ingeboude kaste en volledige badkamer.
Vlak 2: Hoofslaapkamer met ensuite badkamer (Stort,toilet en wasbak) Ingeboude kaste en mooi uitsig oor strandfontein en diep see uitsig.
Oopplan kombuis met genoeg kaste en ingeboude stoof en oond.
Sitkamer
Braaikamer
Vlak 3: Is 'n gesaamentlike area maar as daar 2 eienaars is wat nie wil saam koop nie sal die eienaar die area in 2 verdeel.
Meubels kan saam huis gekoop word.
Die 2de eenheid is baie dieselfde as hierdie eenheid.
Moenie wag nie Desember is om die draai!!!!!
Sign in to see the full listing
Features, rooms, price history, location and a WhatsApp chat with the agent. Free with an account.
Free account. You’ll also see the original listing.
Based on 4 live for-sale listings in this suburb.
See how this home compares
Rank it by price, price per m² and size against 4 listings in Strandfontein.