Plaas in Vanrhynsdorp Distrik.
30km Oos van Bitterfontein,45km Suidwes van Kliprand en 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp.

Groote: 6257ha

Veldtipe:
Bossieveld met grasse in berge en rante. Vlateveld,ranteveld en bergveld.

Daar is 'n ou huis op plaas kort aandag.
Daar is geen eskom krag nie wel 'n 5kva kragopwekker
2 store,groot afdak,2 arbeidershuise,skeerhus/voerstoor,3 Veehanterings fasiliteite,strategies versprei.
2 laai fasiliteite.
Hele Plaas is jakkalswerend omhein,gepak met klip en gedeeltelik geëlektrifiseerd.

28 kampe,kampheings wissel van 3 voet/6drade tot 4 voet/8drade. Sommige Kleiner kampe is 3.5voet/10drade.

1 Gronddam & 13 Boorgate,waarvan 6 toegerus is met wind en 1 met sonpmpe. Water is neutvars, alhoewel paar van die ouer gate effe brak is.Water inrigtings in alle kampe, behalwe 2 bergkampe wat oorwegend in die winter bewei word wanneer daar genoegsame vog in die weiding aanwesig is en die vee nie van die suipings gebruik maak nie.
Alle heinigs is in goeie toestand,sommige heings is betreklik nuut gespan.
Sign in to see the full listing
Features, rooms, price history and location — free with an account.